My idee van ñ diy bumper.

Bakkies
Country: south africa
Vehicle: c class
Posts: 43
Joined: Sun Oct 02, 2016 6:51 am

My idee van ñ diy bumper.

Fri Nov 04, 2016 11:44 pm

So, ek hou nogal van die idee om my eie bosbreker te ontwerp en to bou. Nou na ñ noukeurige studie van ander forums en artikels het ek befin om my eie ontwerp op die tafel te sit. Ek is nou al deur 6 iterasies van die ontwero en ek dink dit gaan seker nog 10 wees voor ek klaar is. Die idee is om iets mooi vir die paj te kry. Oja ek het ñ gen3 swb. Nou meeste can die "name brand" bosbrekers is nie vir my mooi nie. Ek gaan die proses deel met julle. So ek wardeer enige kommentaar.ImageImage

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk


User avatar
KurtG
Country: South Africa
Vehicle: 2014 Pajero 3.2Di-D SWB
Location: Lonehill, JHB
Posts: 904
Joined: Wed Sep 05, 2012 9:09 pm

Re: My idee van ñ diy bumper.

Sat Nov 05, 2016 5:53 am

Just make the mounting to the chassis very strong otherwise I like the simple neat design so far. Throw in two high lift jacking points on either side.
- Kurt
2014 Pajero SWB 3.2 GLS | EFS Suspension | Stofpad Bashplates
2008 Pajero LWB 3.2 GLS (Sold @ 243,000km)
User avatar
Mitsu Fan
Country: South Africa
Vehicle: Pajero Gen 4 2015
Posts: 113
Joined: Tue Oct 29, 2013 4:50 pm

Re: My idee van ñ diy bumper.

Sat Nov 05, 2016 8:04 pm

Looks very cool! Clean lines with no fancy unnecessary edges.
Thought of the winch mount or am i asking too much too soon?
TinusK
Country: South Africa
Vehicle: 2004 Pajero 3.2 DID GLS
Posts: 51
Joined: Mon Aug 17, 2015 10:39 am

Re: My idee van ñ diy bumper.

Sun Nov 06, 2016 12:46 pm

Ek hou daarvan. Hou ons op hoogte!
Sw
Sweismyster

Re: My idee van ñ diy bumper.

Sun Nov 06, 2016 6:02 pm

Hi Bakkies,

Ja verseker, jy is defnitief op di regte spoor. Dit lyk goed :D

Ek het ook omtrent sover gekom, maar begin vashak met die volgende:
- waar en hoe bout di bumper vas?
- venster water tank sit letterlik in di ou bumper, mens moet dit skuif of sny en plastiek weld?
- het gewonder moet ek die bumper vir show en voertuig clearance opsit, dit bepaal dikte van yster en of jy jou suspensie moet upgrade?

Inelkgeval dit is net my 5 sent, laat n mens bietjie verder wonder.

Sterkte
jo
jotto

Re: My idee van ñ diy bumper.

Mon Nov 07, 2016 7:30 am

Jong ja, die vasheg punte is 'n storie, afhangend van hoe jy jou bumper ontwerp.

Daar is twee goed wat pla, die water bottle vir die ruit wasser - ek het myne heeltemal verwyder en n nissan 1400 se watersakkie ingestalleer.
die tweede ding is die cross bar agter die plastiek buffer. As jy jou nuwe bumper se hoek van die senter to die kant te skerp maak, dan steek daardie cross bar weerskant uit. Ek het myne verwyder deur die spotwelds uit te boor - dit maak dan sommer goeie plekke vir vasbout.
Soek net na my thread oor die bou van my bumper - dis op wegry ook.

My raad altyd is om die senter deel van jou bumper as een stuk te bou, wat goed aan die chassis vas kan bout. Dan maak jy die tweek kante as los items wat kan vasbout/afbout soos nodig. Dit maak die hele ding makliker om te hanteer en as daar skade op kom, kan jy net een deel vervan wat beskadig is.
Maak die middelste/senter deel lekker dik en sterk sodat jy n winch kan insit, en die twee kante met net 2mm staal - met die skuinste is dit baie sterk.
User avatar
4ePajero
Vehicle: 1989 Pajero LWB
Location: East London
Posts: 1348
Joined: Fri Jun 12, 2009 1:59 pm

Re: My idee van ñ diy bumper.

Mon Nov 07, 2016 9:53 am

Bakkies,

You asked, so here goes ...

I find that the nicest designs are those which 'continue / pick up' existing lines on the vehicle.

If you look at the attached image, there are a few existing lines on the Pajero's frontal image.
I think your bumper will benefit (in the looks department) if you could 'pick up' some of those lines.

(That's just my opinion)
Gen3 Bumper 02.jpg
Gerhard Fourie
If you want to shoot somebody, make sure you aim at his head, not your own foot.
Me
Image
Bakkies
Country: south africa
Vehicle: c class
Posts: 43
Joined: Sun Oct 02, 2016 6:51 am

Re: RE: Re: My idee van ñ diy bumper.

Tue Nov 08, 2016 7:58 pm

jotto wrote:Jong ja, die vasheg punte is 'n storie, afhangend van hoe jy jou bumper ontwerp.

Daar is twee goed wat pla, die water bottle vir die ruit wasser - ek het myne heeltemal verwyder en n nissan 1400 se watersakkie ingestalleer.
die tweede ding is die cross bar agter die plastiek buffer. As jy jou nuwe bumper se hoek van die senter to die kant te skerp maak, dan steek daardie cross bar weerskant uit. Ek het myne verwyder deur die spotwelds uit te boor - dit maak dan sommer goeie plekke vir vasbout.
Soek net na my thread oor die bou van my bumper - dis op wegry ook.

My raad altyd is om die senter deel van jou bumper as een stuk te bou, wat goed aan die chassis vas kan bout. Dan maak jy die tweek kante as los items wat kan vasbout/afbout soos nodig. Dit maak die hele ding makliker om te hanteer en as daar skade op kom, kan jy net een deel vervan wat beskadig is.
Maak die middelste/senter deel lekker dik en sterk sodat jy n winch kan insit, en die twee kante met net 2mm staal - met die skuinste is dit baie sterk.
Baie dankie vir jou insae. Ek sal nou jou article weer bestudeer. Ek het die idee van die vas bout ook oorweeg. Sien die prentjie. Die 1 is bietjie extreme in my opinie maar ek hou van die idee.Image

Die water bottle probleem sal ek nog oorkom. Ek sal volgende naweek die bumper afhaal en kyk na die vashegtings punte. Ek wil ook eers ñ karton model maak om seker te maak ek is tevrede. Ek wil nie staal mors nie.... ek sal julle op hoogte hou. Hopelik is my mates wat ek geneem het" spot on". Ek moes hier en daar bietjie skat.

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Bakkies
Country: south africa
Vehicle: c class
Posts: 43
Joined: Sun Oct 02, 2016 6:51 am

Re: RE: Re: My idee van ñ diy bumper.

Tue Nov 08, 2016 8:07 pm

4ePajero wrote:Bakkies,

You asked, so here goes ...

I find that the nicest designs are those which 'continue / pick up' existing lines on the vehicle.

If you look at the attached image, there are a few existing lines on the Pajero's frontal image.
I think your bumper will benefit (in the looks department) if you could 'pick up' some of those lines.

(That's just my opinion)
Gen3 Bumper 02.jpg
Thanks. i will see if i can sharpen the angles a bit more. see my first rough sketch/doodle of the bumper. My first attempt were to follow the line of the headlight. That would make the centre portin to narrow. i do not think this will be my last itteration of the design but your opion is appreciated Image
ImageImage

My design is derived from a bumper on a amarok wich is except for the rhino bumper the prettiest model of them all. Clean lines not to agressive and as you stated it compliments the lines of th3 bakkie. Image




Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Bakkies
Country: south africa
Vehicle: c class
Posts: 43
Joined: Sun Oct 02, 2016 6:51 am

Re: RE: Re: My idee van ñ diy bumper.

Tue Nov 08, 2016 8:16 pm

KurtG wrote:Just make the mounting to the chassis very strong otherwise I like the simple neat design so far. Throw in two high lift jacking points on either side.
Ek is nuut tot die 4x4 ding so ek moeet eers die high lift jack ding bestudeer. Why do you have to have jack point on both sides? Would the middel not be fine

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk

Return to “Chassis, Bodywork, Trim & Interior”

Login · Register