Skaap trek merweville na ceres karoo dag 5 (a)

Tell us where your Pajero has taken you.
dawie botha
Country: RSA
Vehicle: 2000 Pajero
Posts: 21
Joined: Sun Aug 23, 2015 8:34 am

Skaap trek merweville na ceres karoo dag 5 (a)

Tue Aug 14, 2018 7:27 pm

5 uur op na n nag wat ek alweer vreeslik met my beddegoed gestry het. Die geleende baba kombersie wou net nie in die slaapsak bly nie. Ons staan nou einde se kant toe en ek is verskriklik vuil.
Ons trek vandag na Sutherland teerpad toe waar ons sal slaap. n Trek van 21 km sonder n gangetjie.
b37815a9-802c-401a-b1f6-26aee506a1ae.jpg
Nog n mooi en koue karoo oggend wat aanbreek.
ba396cf8-6c6c-4ed8-ab06-0035ff12211c.jpg
Ons het weer lammers gekry deur die nag wat gelaai moet word.
f201f521-19d6-4caf-8fe5-ea379210ce67.jpg
0d85becc-2cb4-44be-9094-e5457788ebef.jpg
d4bb44ec-793e-44d2-b8cd-5597e19b1240.jpg
Dit is vriesend koud
7f216ce3-fc49-4ec5-8f48-9d6128db199b.jpg
Die lammers is vreeslik laf vanoggend en spring vreeslik rond. Ek hoop nie dit is n teken dat hul gaan hardloop vandag nie.
Skaaptrek 2018 568.JPG
Skaaptrek 2018 589.JPG
Die oggende in die karoo is hartseer mooi.
Skaaptrek 2018 595.JPG
Frans en Marissa in hulle "happy place " met n verlate plaashuis in die agtergrond.
Skaaptrek 2018 617.JPG
. Ou verlate plaasopstal


Return to “Trip Reports”

Login · Register