Skaap trek merweville na ceres karoo dag 5 ( B )

Tell us where your Pajero has taken you.
dawie botha
Country: RSA
Vehicle: 2000 Pajero
Posts: 21
Joined: Sun Aug 23, 2015 8:34 am

Skaap trek merweville na ceres karoo dag 5 ( B )

Tue Aug 14, 2018 7:43 pm

Die hartseer van die karoo is die ou huise wat stadig dood gaan soos n kankerlyer.Maak my hartseer om te sien.Ou plaaswerwe waar daar eens lewe was nou tot niet, ingesluk deur die wereld
Skaaptrek 2018 621.JPG
Skaaptrek 2018 627.JPG
Skaaptrek 2018 629.JPG
tekens van n sluipslaper wat eens hier was.
Skaaptrek 2018 630.JPG
Skaaptrek 2018 644.JPG
Die kamera se battery het op hierdie stadium genoeg gehad en ons op selfoon fotos.
32f99d80-5475-4b8f-9173-987538cef99c.jpg
Die Pajero loop nog mooi.
bbdf713e-ed0d-4770-a1f0-ea647c8e10e7.jpg
5c6cd6b1-4478-43fa-8960-e8a6b1148537.jpg
Vinnige ontbyt by Pandam.
86ff246f-600a-4743-94d5-85f526684933.jpg
Die droogte is hier duidelik sigbaar.Hier staan gewoonlik heuphoogte gras met niks vanjaar oor. Die boere is onder geweldige druk met hulle diere.
38c7ee98-4f23-4e50-b9ea- 7cee18fa3679.jpg
Attachments
38c7ee98-4f23-4e50-b9ea-7cee18fa3679.jpg

Return to “Trip Reports”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

Login · Register

Latest Posts

Login  •  Register