Skaap trek merweville na ceres karoo dag 5 ( B )
- dawie botha
- Country: RSA
- Vehicle: 2000 Pajero
Post
Skaap trek merweville na ceres karoo dag 5 ( B )
Die hartseer van die karoo is die ou huise wat stadig dood gaan soos n kankerlyer.Maak my hartseer om te sien.Ou plaaswerwe waar daar eens lewe was nou tot niet, ingesluk deur die wereld
tekens van n sluipslaper wat eens hier was.
Die kamera se battery het op hierdie stadium genoeg gehad en ons op selfoon fotos. Die Pajero loop nog mooi.
Vinnige ontbyt by Pandam.
Die droogte is hier duidelik sigbaar.Hier staan gewoonlik heuphoogte gras met niks vanjaar oor. Die boere is onder geweldige druk met hulle diere.