Skaap trek merweville na ceres karoo dag 5 ( C )

Tell us where your Pajero has taken you.
dawie botha
Country: RSA
Vehicle: 2000 Pajero
Posts: 21
Joined: Sun Aug 23, 2015 8:34 am

Skaap trek merweville na ceres karoo dag 5 ( C )

Tue Aug 14, 2018 8:23 pm

322cab24-f9ae-4fdf-893d-07529bd2d083.jpg
Hierdie stuk ontaard in baie harde werk tussen die doringbome. As jy hier n skaap mis bly hy agter. Die wind waai ysig van agter af in ons blaaie. My geduld met die skaap het hier begin dun raak en is emosioneel dreinerend met Elbie wat nog steeds siek is.Jy loop die hele dag met jou eie gedagtes en praat met jouself.
Ek loop en stry met die Here oor Elbie wat nog siek is en my gebede wat nie daarop impak maak. Hoekom nie as ek dan glo nie ? Ek word sommer kwaad en vra later weer om verskoning. Sal seker eendag ten volle weet.
322cab24-f9ae-4fdf-893d-07529bd2d083.jpg
Droogte se impak
d7cb6a38-ebee-4daf-88a3-97a5b469f11f.jpg
Trekker staan nader vir n lemoenskil
8ddc4dcc-687a-45c5-b14c-35f9fcc34204.jpg
2085f321-eaec-48e4-ab17-d4f45ca96f11.jpg
Ons kamp langs die teerpad by die ou krale. Ons bestemming slegs 7 km weg.
4544b94d-fc11-43a2-b155-dacb33f7a99d.jpg
Russel
7c433b88-31ea-459e-828d-ffa329384f23.jpg
Tralie
b4d7331c-feb8-4c80-914a-2b1419ab41d6.jpg
Kar is onherkenbaar vuil.
a4bf6cb2-bd2c-466c-ab99-21ab4cf0dab8.jpg
Die volk is baie georganiseerd en elke aand maak hul ordentlik kos. Ons etes steek maar sleg af.Die slaap plek daaragter is die losie wat Frans opgeeis het.
f18c7b88-3bde-49ee-8310-efeb0de7237b.jpg
Die kinders maak malva lekkers op n stokkie in die vuur en ons laaste aand loop vroeg stil. Hierdie ceres karoo is plat en steek niks weg nie wat draai loop n uitdaging maak.
60fcec11-55de-4f55-b6aa- 1fc522250261.[attachment=0]e8e2ac17-3985-49cd-9822-d85e0586e974.jpg
Dit was my moeilikste dag sover. Ek is moeg en my gemoed laag . Dit is weer ek en abegaile in die tent.Ons laaste aand. vervolg
Attachments
e8e2ac17-3985-49cd-9822-d85e0586e974.jpg


Return to “Trip Reports”

Login · Register