Skaap trek merweville na ceres karoo dag 6 ( A )

Tell us where your Pajero has taken you.
dawie botha
Country: RSA
Vehicle: 2000 Pajero
Posts: 21
Joined: Sun Aug 23, 2015 8:34 am

Skaap trek merweville na ceres karoo dag 6 ( A )

Tue Aug 14, 2018 9:50 pm

3c12cd9f-e01a-4ce5-b93f-6e52b35ba4d1.jpg
Ek word wakker met nog n yskoue oggend wat in my bene le. Die laaste aand wat die bleddie baba kombersie my getoets het.Ek het nie lekker geslaap met die teerpad so by ons nie al was daar geen verkeer. Voel net meer gerus in die vlaktes waar daar geen mense is.
Die kraaie nomineer al vroeg vir hul elkeen n skaap. ons staan om die vuur en ek verkyk my aan Frans se jongste wat kaalvoet met n beker vol koffie en n handvol beskuit op sy hurke sit langs ons. Vreedsaam en gelukkig. Vandag gaan n kort 7 km trek wees.
Ons is amper daar.
4b61e42c-8e1f-46cd-8a47-d1ca80738bb6.jpg
Elbie durf n stukkie pad aan saam met ons.
3b845fb1-67cc-4d60-8215-54d5559e6f8b.jpg
Ek gaan die mooi son opkomste mis.
4c48421b-2bd2-47e1-b2fc-d544814e00b4.jpg
Die Pajero lyk nou al net so sleg soos ons. Alles word net ingegooi ! Dit is my geleende slaapsak en baba kombersie wat hier le.
6a1aa31d-6910-4e0a-927f- 62f9d22fd9d2.jpg
b8fadeee-c3c4-4c50-82c0-02dce7496ee2.jpg
18889f99-b4e7-46fb- 9b56-36e4e4cd2cf5.jpg
Ons stop vir n vinnige koffie en ek maak my laaste kooksel op die dak.Vuil en yskoud.
0394c7d4-e19c-417a-8018-7f1cef60adac.jpg
Oop vlaktes van die ceres karoo.
83d91b57-8539-45ff-8699-5fa4063ced17.jpg
Bakkie ryer. Of die merinos beter gedoen het as die dorpers sal ek myself nie uitlaat, dit is soos n gestry tussen die Toyota en Ford manne.
b8fadeee-c3c4-4c50-82c0- 02dce7496ee2.jpg
Liesel en Frans het hier vooruit gery en ons kies kortpad oor n rantjie.
Attachments
18889f99-b4e7-46fb-9b56-36e4e4cd2cf5.jpg
6a1aa31d-6910-4e0a-927f-62f9d22fd9d2.jpg


Return to “Trip Reports”

Login · Register