van Zylsrus Kampering Waa?

Looking for ideas for holidays? Maybe a trail? Or even a trip across Africa?
Roelof
Country: South Africa
Vehicle: Pajero 3.2DID GLS
Location: Pretoria
Posts: 35
Joined: Mon Jan 30, 2012 5:39 pm

van Zylsrus Kampering Waa?

Sat Sep 08, 2012 4:48 pm

My Pajeroklub Maters help my asb.

Ek gaan die einde van September 'n paar dae in van Zylsrus wees. Ek wil egter tn minste 2 dae die vars lug van die omgewing beleef deur te gaan kamp.

Dit moet verkieslik binne 'n 50km radius om Van Zylsrus wees en dit moet basiese geriewe sodat vroulief gelukkig kan wees.

Kan julle aanbevelings maak waar ons moet gaan bly? Vral plekke wat julle self gebly het.


__________________
User avatar
Davidvan
Vehicle: 2001 Pajero 3500 GLS
Location: Midstream, Centurion
Posts: 537
Joined: Fri Aug 14, 2009 9:47 pm

Re: van Zylsrus Kampering Waa?

Sun Sep 09, 2012 9:50 am

Hi Roelof,

I don't have any experience here, but when driving through the area between van Zylsrus and Askham, it looked very nice with several camping spots in that area and alot of the red dune kalahari, I unfortunatelty cannot provide any reference, but would be keen to see what comes from this post and feedback, area looks really awesome. We did sleep over in van Zyls rus coming back from Kgalagadi, and the van Zylsrus hotel looks like a winner, we stayed at vanZylsrus lodge, next time we will stay at the hotel or at one of the places before vanZylsrus too.

Cheers

David
David van Niekerk

Going there, doing that....There are no shortcuts to any place worth going!
User avatar
RoelfleRoux
Country: SA
Vehicle: 2008 3.8V6 LWB Pajero
Location: Barberton, Lowveld
Posts: 1676
Joined: Wed Jul 29, 2009 1:42 pm

Re: van Zylsrus Kampering Waa?

Sun Sep 09, 2012 6:26 pm

Roelof,

Probeer Gemsbok Lodge (tel: 053 781 0238).

Ek dink dis die ou hotel wat omskep is, maar ek stel voor jy bel hulle vir verdere inligting.
Image
Roelof
Country: South Africa
Vehicle: Pajero 3.2DID GLS
Location: Pretoria
Posts: 35
Joined: Mon Jan 30, 2012 5:39 pm

Re: van Zylsrus Kampering Waa?

Mon Sep 10, 2012 9:38 am

David & Roelfie - BAie dankie vir die terugvoere.

Het iemand op Leeupan Gaste Plaas al gebly? Op fotos lyk dit goed.

http://www.placesforafrica.com/leeupan/
Roelof
Country: South Africa
Vehicle: Pajero 3.2DID GLS
Location: Pretoria
Posts: 35
Joined: Mon Jan 30, 2012 5:39 pm

Re: van Zylsrus Kampering Waa?

Thu Sep 27, 2012 7:08 pm

Van Zylsrus isnet dit - lekker gerus.

Kom ons begin voor:

Vetrek Vrydag middag 21 September en slaap oor in Kathu. Eertens die pad. Ons het die N14 gevolg vanaf Krugersdorp. Sowat 35 km vanaf die afdraai was die pdsgeluit (nog steeds) en 'n ompad va 10km moes gevolg word. Die pad tot by Vryburg is 'n baie goeie toestand behalwe vi 'n klien stukke buite Sannieshof en Delareyville met Stop/Ry areas. ie wag tyd ka tot 10 minute wees. Ons het Vryburg met Sonsonergang verlaat en het 'n veldbrand teegekom. Dit was nogal skrikaanjaend.

Net voor en na Kuruman is 4? Stop/Ry areas wat elk tot 15 minute van jou tyd kan neem.

Vanaf Kathu tot in Hotazel di bad nogal goed en moet ons net versigtig wees met al die vragmotors. Die afdraai pad na Vanzylsrus vanaf die Hotazel en McCarthypad is geteer tot 20km voor VanZylsrus. Dit het ook heelwat slaggate maar kan vermy word indien die spoed redelik gehou word.

Die 20km tot op Van Zylsrus is OK mt baie sagte kolle waar dit geneig is om jou wiele vas te hou.

Ek het gaan kyk by Leeupan en dit sal lekkr kuier mt spoeltoilette en storte waarvan di water onderdruk is.

Van Zylsrus Hotel lyk bae goed en hulle kamer is baie mooi. Ek sal eerder verkies om op 'n plaas te bly.

Ek hoop die bostaande sal jull help as jull daar wil gaa kuire of deurry na Kgakglaladi Park

Return to “Places to Visit”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

Login · Register

Latest Posts

Login  •  Register