Emile
Pajero IO spares
Looking for a Pajero IO coil 0794100204
JacoV
Re: Pajero IO spares
Hi Emile

Dis baie goedkoper om sommer self die coils te laat maak. Jy kyk na ongeveer R1400 vir twee (gefit).

Dis beter om hulle in sets te vervang omdat 'n coil "sag" na tyd.

Laat my weet as jy 'n supplier se nr soek.

Jaco
Emile
Re: Pajero IO spares
Thanks Jaco ek praat van coil pack vir spark en nou soek nog 'n ball joint by tire rod end ook nog
JacoV
Re: Pajero IO spares
O ok, beste bet is die Dealers of Mitsu Specialist / Rapid Mate.

Anders kan jy parthunt buite pta probeer. Dink daar staan 2 IO's wat hulle strip.

Hulle nrs is iewers op die forum.

Jaco
Emile
Re: Pajero IO spares
Baie dankie sal so maak
Post Reply