Roelof
Suidelike Namibia & Faces of the Namib Julie 2012
Ek het voorheen fotos geplaas nav die trip. Hier is 'n meer breevoerige beskrywing van die trippie. Ek hoop dat van die inligting waardevol vir die lede van die forum sal wees. :)

Hopelik moedig dit ook julle aan om dit te gaan doen. Pajero kan dit doen (al is die baas partykeer 'n bietjie dom) :oops:

Dit was 'n werklike gentvolle ervaring en waar ek heelwat van myself en ook van my Paj geleer het.
Attachments:
(Namibië toer Julie 2012a).pdf
(5.45 MiB) Downloaded 259 times
Re: Suidelike Namibia & Faces of the Namib Julie 2012
Awesome! Still high on my TO DO list! :P
Johan
Gen 4 GLX 30th Anniversary Edition (Gravel :mrgreen: )
VW Tiguan 2.0TDi (Tar ;))
Bushlapa Boabab 4.2 in tow
Roelof
Re: Suidelike Namibia & Faces of the Namib Julie 2012
My going was quite in jeopardy in the beginning of the year. Eventually i managed to go.

With hindsight I should not have hesitated. What a fantastic experience.
Post Reply