Hai almal
Nou dat my pajero te koop is het hy gister moeilik begin start, dit is n 2004 3.2 diesel. hy vat omtrent 2 sekondes langer as normaal en hy trek swaar terwyl die starter draai todat hy vat .ek het die pajero probeer jump start met my 1.9 tdi polo maar die proses bly die selfde het enige iemand raad vir my?
Dit is die starter, Mitspro het myne reg gemaak so 4maande terug en nog nie weer 'n probleem gehad nie..
Dink dit was in die omgewing van R800
Dink dit was in die omgewing van R800
2009 Pajero 3.2 LWB GLX
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
hey nismo
kan jy dalk vir my se wat fout was met die starter en op hoeveel kmh het die probleem begin?
kan jy dalk vir my se wat fout was met die starter en op hoeveel kmh het die probleem begin?
Dit het geklink of die battery pap was maar ek het hom laat toets en hy was 100% Freek jet gese hulle het al n hele paar Pajero gehaad wat die probleem gehad het. Hier iewers is ook n thread wat iemand anders diebprobleem gehad het.
Dit was op 215 000km gewees
Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 2
Dit was op 215 000km gewees
Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 2
2009 Pajero 3.2 LWB GLX
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
Ek het ook dieselfde probleem gehad. Myne was toe die battery. Die battery was nie pap nie, en het reg getoets, maar die amps was te laag. Ek het ń 65 amp battery ingehad. Ek sit toe ń 110 amp in, en hy is tot vandag toe reg.
thanx oubaas, so dis maar n 50 50 kans ek wonder of daar n manier is om die starter te toets voor ons hom strip
Toets eers met n nuwe battery. Vat hom battery centre toe. As hulle hulle groot battery opkoppel en hy doen dieselfde dan is dit starter
Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 2
Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 2
2009 Pajero 3.2 LWB GLX
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack