Peertjies
Mitsu Noob
Hi guys. New to the forum but glad to be here.
I was reffered here by Cats as I just recently
got myself a well used Pajero. Hope to make a few friends!

Here are my details

Riaan van der Westhuizen
1980-08-20.... 33years
Centurion...RSA
Afrikaans
IT Manager
Married to my sweetheart and we have a little one that knows how to get what he wants...
Also joined on 4x4 community
Current...2003 GLS Pajero 3.2 Auto with 326 000kms on the clock
No mods currently
Thinking of get 50mm spacers.
Previously had a Hilux 2000 3.0 leter diesel and after that a 2.5 Mazda diesel intercooler.
Did Pella route last year all along the Orange river.
Year before a trip to Namibia and the year before that went to Mabuasehutse...
I love to take any route that is untarred and would not consider myself an expert in the 4x4 area although I have enough knowledge to help myself and any other person that may be in use of some help.
Will post pics at a later stage.
:D
Re: Mitsu Noob
Welkom Riaan!

Jy het die beste mod eerste op die lys!

Jy sal as die tips kry wat jy nodig het hier.

Vertel bietjie meer hoe jy op die kar afgekom/besluit het? Het jy enigsins 'n diens rekord? Of weet jy wat al vervang is?

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Karl

Image
Re: Mitsu Noob
Riaan,

Welkom! Doen eers 'n paar ritte met jou Pajero voordat jy besluit op veranderinge. 'n Mens word baie keer gelei deur emosies en ander persone se wense. Toets en besluit dan wat aan jou behoeftes gaan voldoen en vertrou jou eie oordeel en ondervinding.

Cloyd.
Peertjies
Re: Mitsu Noob
Dankie Cloyd. Jy is heeltemal reg. Ek gaan die geleentheid gebruik waneer ek nou Namibia toe gaan om te sien presies hoe die voertuig hom gedra en wat hy nodig het. Ek is net bang hy sleep in die sand oor sy clearance, veral daai pad wat Sandwich ingaan.

Karl...ek het die kar opgespoor op autotrader. Die kilos is hoog maar volledige diensrekord by Verwoerdburg autotech. Die vorige eienaar het ook genoem dat hy die rakas seels vervang het, die intercooler nadat die vorige een n lek gekry het en die dieselpomp en injectors by bosch in centurion laat vervang of reg gemaak het nadat hy vuil diesel iewers ingegooi het....

Daar is so paar dingetjies wat ek opgetel het en ek wil dit graag noem om te sien of ek bietjie info daarop kan kry maar ek weet nie in watter seksie om dit te post nie.?
Dankie manne
Re: Mitsu Noob
Riaan,

Iets wat jy wel kan oorweeg voordat jy gaan toer is om lugsakke in die agterste "coils" te installeer. Dit help baie om die Pajero gelyk te hou met swaar vrag.

Cloyd.
Post Reply