Gamkaboer
Newbie Pajero owner
Hi everyone

So we ( me and wifey to be) have been blessed to be able to buy us a 2005 GLX LWB auto with 215000 km on the clock.

Vehicle was owned by a nice oom of 75 and she was well looked after with no 4x4 ing what so ever done...but we need her to take us to exotic and wild destinations.

I am planning a honeymoon into botswana in Sept next year. She does not know anything. Hehee

So I am here now for guidance and to tell my stories.

Must say I love the technical section and now I know I can save a bit of money with self maintenance on certain areas on the vehicle.

I took her on her maiden 4x4 at Groenkloof and was so impressed

Ai man dis mos lekker!!
Attachments:
uploadfromtaptalk1414390654187.jpg
Re: Newbie Pajero owner
Gamkaboer,

Welkom in ons gemeenskap. Soos julle meer bekend raak met die Pajero sal die gedierte julle meer en meer beindruk. Gebruik hom. Ek sal aangeveel dat julle een van die 4x4 lesse bywoon - indien julle dit nog nie gedoen het nie. Die instrukteurs leer 'n mens baie en as die baan "goed" is sal julle oë rek as jjulle sien wat die Pajero kan doen.

Les no 1: Albei moet die klas(se) bywoon en albei moet bestuur.

'n Bietjie advies: Moet nie blindelings uitrusting koop en installer nie. Luister wat die lede sê, dink bie goed daaroor en vra weer!! Na 'n tweede sessie van advise en oordenke maak dan 'n goeie waardering oor julle behoefte is, wat julle wil doen en dan eers moet julle begin geld/ koste oorweeg en spandeer. Elke lid het sy eie idees - luister na almal en oorweeg dan. Ek byvoorbeeld het 'n kleintjie dood aan die alternetiewe onderstelle en "geraas" bande. Baie lede toer met baie onderdele - ons ry met 'n basiese gereedskapstel, 'n paar gloeilampies, stukkie elektiese draad, "duct tape", 1 liter ratolie, lugfilter, waaierband en 'n spaar "brein" (control box) vir my dubbele batterystel.

Cloyd.
Post Reply