Dankie sweismyster. ek beplan nie heavy 4x4 of om bome om te ry nie. Ek wil graag ook nie ñ flimsy ding hê nie. Ek is nie seker nieof 3.5mm nodig is nie. Ek sal nog die gewigs berekining doen. Ek will die aanvals hoek verbeter. Die tupperware queen.......Sweismyster wrote:Hi Bakkies,
Ja verseker, jy is defnitief op di regte spoor. Dit lyk goed![]()
Ek het ook omtrent sover gekom, maar begin vashak met die volgende:
- waar en hoe bout di bumper vas?
- venster water tank sit letterlik in di ou bumper, mens moet dit skuif of sny en plastiek weld?
- het gewonder moet ek die bumper vir show en voertuig clearance opsit, dit bepaal dikte van yster en of jy jou suspensie moet upgrade?
Inelkgeval dit is net my 5 sent, laat n mens bietjie verder wonder.
Sterkte
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
die bumper is noggal naais. Ek het amper die paj gekoop. Dit is net te eenvoudig vir my.
baie naais.. nie die bling nie. Ek dink net dit is bo my vuurmaak plek. Ek sal nie rondings kan maak nie.
.. die 1 lyk baie goed. Ek dink net bitjie te bulkie
