18" TYRES
Does anyone know what the PCD is on an 18" Pajero tyre ? I want to get a 2nd spare rim.
Re: 18" TYRES
PCD: 6x139.7 (6x5.5) 

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

Re: 18" TYRES
Dankie Roelf

Waar dink jy ek kan dit koop (n staal een) ?
Re: 18" TYRES
Enige van die "groot" (Hilux, Ranger, Isuzu, Triton) bakkie rims sal pas.
Jy kan n 17 ook vat, die 265/65×17 is dieselfe grootte band as jou 265/60×18.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

Re: 18" TYRES
Dankie Roelf
Post Reply