Wit Wolf
Engine overheat
Ek het 'n '99 3.5 Pajero. Ek het so maand terug die top gadget laat vervang. Nou gebeur dit dat die heat gauge soms na die rooi gaan. As ek die water kyk sien ek dat die water gestoot is na die reserve tank en vreeslik kook. Ek staan dan vir so 5 min en dan is alles weer reg. Ek het die naweek 500km gery sonder die probleem en toe gebeer dit weer. Sover weer 200 km gery sonder probleem. Ek het al die radiator cap vervang. Kan dit die termostaat wees?
User avatar
Affiliate Member
Re: Engine overheat
jip. get the genuine thermostat. They are cheap enough.

I believe it's the same as the 3.0 v6.

Image

Image

do you have a genuine rad cap?

Image

Image

Other than those check for bubbles in the radiator top tank when you start the car from cold. If it has bubbles you might have a blown headgasket. Take a sample of the coolant and send for analysis for final verdict.
Wit Wolf
Re: Engine overheat
Dankie vir die raad. Dit is 'n genuine cap. Ek het 'n termostat bestel sal binnekort in sit.
Post Reply