3.2L maaks snaaks
Posted: Thu Nov 04, 2010 2:57 pm
Dagse almal,
Jammer vir die afrikaans maar ek kan my probleem nie so mooi verduidelik in engels nie...
Ek het 'n 2001 3.2 LWB GLS so 'n jaar of wat al en in die tyd het die ding nou al so 5 keer gebeur...
Sien wat gebeur is dat wanneer mens die motor afsluit dan tel die motor vir 'n breuk deel van 'n sekonde revs op voor dit gaan staan. Ek kan nie op die toere teller sien wat gebeur nie. (eintlik seker logies want die ignition is af) As die motor gestart word dan idle sy normaal, sy ry normaal en als. dit het nog net 1 keer gebeur nadat ek van 'n trail afgekom het (maar eers die vlg dag) Dit was ook nie na ek haar hard gery of iets gesleep het nie. Dit gebeur net eweskielik uit die bloute en na 'n dag of twee dan doen sy dit nie meer nie. Daars nie ander snaakse geluide of sulke goed nie, net die skielike optel en afkom van revs as ek die motor afsluit.
Is hier dalk iemand wat my kan se wat fout is of wat fout gaan gaan......
Dankie
Nodger