Allegro
Nuwe skoene & kouse
:mrgreen:
nuwe mags - resized.jpg
Re: Nuwe skoene & kouse
Dit lyk mooi!!

Het jou ou tyres nog bietjie loopvlak oor gehad? Ek is opsoek na ou tyres...

Sent from my GT-I9100 using Tapatalk
2009 Pajero 3.2 LWB GLX
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
Allegro
Re: Nuwe skoene & kouse
Ek het nie die bande vervang nie hulle het maar nou sowat 10000km gedoen. Sleepwa het ook gekry :mrgreen:
mags op Conquest.jpg
Allegro
Re: Nuwe skoene & kouse
Nog so bietjie stuff by gesit :mrgreen:
Attachments:
20140621_115554e.jpg
20140621_115400e.jpg
Re: Nuwe skoene & kouse
Wow that looks stunning
Herman 6609
Re: Nuwe skoene & kouse
Dit lyk stunning
Allegro
Re: Nuwe skoene & kouse
Celebrating my b.day with wife in Clarens :mrgreen:
Attachments:
20160927_130327_resized.jpg
Re: Nuwe skoene & kouse
Pragtige foto
Post Reply