Suidelike Namibia & Faces of the Namib Julie 2012
Posted: Tue Jul 24, 2012 7:34 pm
Ek het voorheen fotos geplaas nav die trip. Hier is 'n meer breevoerige beskrywing van die trippie. Ek hoop dat van die inligting waardevol vir die lede van die forum sal wees.
Hopelik moedig dit ook julle aan om dit te gaan doen. Pajero kan dit doen (al is die baas partykeer 'n bietjie dom)
Dit was 'n werklike gentvolle ervaring en waar ek heelwat van myself en ook van my Paj geleer het.