Idling problems, Help needed
Posted: Thu Aug 02, 2012 8:19 am
Hi manne, Goeie vriend van my se '01 DID idle perfek as hy koud is, maar as hy warm gery is smoor hy as jy pedaal trap, en wil ook nie idle nie. Injectors toets 100%
enige raad of ondervinding sal waardeer word.
Thanks
enige raad of ondervinding sal waardeer word.
Thanks