Kom ons gessels "Dastek Unichip"
Posted: Wed Aug 22, 2012 10:45 am
Hoe veilig is jou engine met 'n Dastek Unichip ?
Ek het 'n Gen4 3.2 Di-D met 70 000km op die clock, toe ek die voertuig gekoop het het hy 'n Dastek Unichip in gehad en ek moet herken die krag was baie lekker en dit was vir my asof die voertuig met so 1 km op 'n liter ligter was op brandstof.
Maar wat my bekomerd maak is ek het al stories gehoor, ook by ons local shop wat diesel pompe doen dat die chip glad nie goed is vir jou engine nie. Soos wat ek verstaan is die pistons geneig om hair cracks te kry wat dan veroorsaak dat jy een of ander tyd 'n gat in die piston kan brand, hoe vêr dit waar is weet ek nie.
Wat ek wel ondervind het was dat nadat ek my Paj gestart het en weg trek was daar 'n baie geringe flat spot op die engine met die eerste weg trek, daarna was alles weer normaal tot dat jy hom weer af gesit het en weer gestart het. Die flat spot was baie gering en vorentoe het jy dit amper nie op gelet nie want dit was amper soos 'n gear shift maar in reverse het jy dit duidelik gevoel.
Ek het die chip toe laat uit haal, volgens die local dyno shop plug hy net uit en dan is die voertuig weer terug op std, dit is ook wat hy gedoen het. Die flatspot is ook volgens hom nie normaal nie en hy skryf dit toe aan swak programering van die ouens wat die chip in gesit het.
So nou is die chip uit en die flatspot weg maar ek sal nie omgee om weer daai krag te gehad het nie, dit was darem lekker veral as jy 'n lang ry voetuie moet verby gaan.
So nou is my vraag, is dit gesond vir jou engine om 'n chip te hê of nie, ek het ook al op gelet dat voertuie met 'n chip geneig is om bietjie swart te rook wat vir my sê over fueling wat wel hair cracks kan veroorsaak op die pistons maar tog lyk dit vir my asof die brandstof verbruik ietwat beter is wat weer vir my sê daar is nie overfueling nie.