

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk


Baie dankie vir jou insae. Ek sal nou jou article weer bestudeer. Ek het die idee van die vas bout ook oorweeg. Sien die prentjie. Die 1 is bietjie extreme in my opinie maar ek hou van die idee.jotto wrote:Jong ja, die vasheg punte is 'n storie, afhangend van hoe jy jou bumper ontwerp.
Daar is twee goed wat pla, die water bottle vir die ruit wasser - ek het myne heeltemal verwyder en n nissan 1400 se watersakkie ingestalleer.
die tweede ding is die cross bar agter die plastiek buffer. As jy jou nuwe bumper se hoek van die senter to die kant te skerp maak, dan steek daardie cross bar weerskant uit. Ek het myne verwyder deur die spotwelds uit te boor - dit maak dan sommer goeie plekke vir vasbout.
Soek net na my thread oor die bou van my bumper - dis op wegry ook.
My raad altyd is om die senter deel van jou bumper as een stuk te bou, wat goed aan die chassis vas kan bout. Dan maak jy die tweek kante as los items wat kan vasbout/afbout soos nodig. Dit maak die hele ding makliker om te hanteer en as daar skade op kom, kan jy net een deel vervan wat beskadig is.
Maak die middelste/senter deel lekker dik en sterk sodat jy n winch kan insit, en die twee kante met net 2mm staal - met die skuinste is dit baie sterk.

Thanks. i will see if i can sharpen the angles a bit more. see my first rough sketch/doodle of the bumper. My first attempt were to follow the line of the headlight. That would make the centre portin to narrow. i do not think this will be my last itteration of the design but your opion is appreciated4ePajero wrote:Bakkies,
You asked, so here goes ...
I find that the nicest designs are those which 'continue / pick up' existing lines on the vehicle.
If you look at the attached image, there are a few existing lines on the Pajero's frontal image.
I think your bumper will benefit (in the looks department) if you could 'pick up' some of those lines.
(That's just my opinion)



Ek is nuut tot die 4x4 ding so ek moeet eers die high lift jack ding bestudeer. Why do you have to have jack point on both sides? Would the middel not be fineKurtG wrote:Just make the mounting to the chassis very strong otherwise I like the simple neat design so far. Throw in two high lift jacking points on either side.