Skaap trek merweville na ceres karoo dag 4 ( B )

Tell us where your Pajero has taken you.
dawie botha
Country: RSA
Vehicle: 2000 Pajero
Posts: 21
Joined: Sun Aug 23, 2015 8:34 am

Skaap trek merweville na ceres karoo dag 4 ( B )

Sun Aug 12, 2018 3:04 pm

Die oorgang was sonder hardlopery en ons is almal verlig daaroor. Abegaile se selfvertroue groei met die bestuur tot my en ma se onsteltenis. Sy dink ons is weird !
Skaaptrek 2018 428.JPG
ca6dd5f0-c233-454b-a35b-fb749c97ff0d.jpg
En Chuck het net saggies sy laaste asem uitgeblaas.
Nog skaars begin boer en daar verloor ek my hele kudde. RIP Chuck
Skaaptrek 2018 259.JPG
WhatsApp Image 2018-08-02 at 1.49.48 PM.jpeg
Ons is 7 km vanaf Laingsburg en Marissa ry om voer en kos vir ons te gaan kry. Russel le hier onder die seil weggekruip en verseg om te roer. Hy ry net so saam dorp toe.
Skaaptrek 2018 436.JPG
Frans is n man wat voor vat en baie hard werk . Etenstye spandeer hy tyd saam die volk .
Skaaptrek 2018 439.JPG
. Ons kry etenstyd nog n merino lam by.
Skaaptrek 2018 442.JPG
.
Sy is onwillig om kraamsaal toe te gaan en Frans voer n duikslag uit wat hom loshande plek sou gee in die springbok span.
Skaaptrek 2018 446.JPG
Kansvatters !
Skaaptrek 2018 448.JPG
Melissa kom terug met voorraad en dit voel of ek jare laas coke gesien het. Mens raak so meegevoer met die trek en die afwesigheid van die beskawing dat jy voel of jy in n ander eeu is.
Attachments
Skaaptrek 2018 259.JPG


Return to “Trip Reports”

Login · Register