Skaap trek merweville na ceres karoo dag 4 ( C )

Tell us where your Pajero has taken you.
dawie botha
Country: RSA
Vehicle: 2000 Pajero
Posts: 21
Joined: Sun Aug 23, 2015 8:34 am

Skaap trek merweville na ceres karoo dag 4 ( C )

Sun Aug 12, 2018 3:22 pm

Skaaptrek 2018 451.JPG
.
Skaaptrek 2018 453.JPG
Skaaptrek 2018 483.JPG
Ons kom moeg en baie vuil by die kampie op Holsloot aan. Tyd vir rus is daar nie en skaap moet eers gevoer en water gegee word. Frans staan persoonlik en kyk as hulle suip dat een nie verdrink. Hulle beur en trap op mekaar om voor te kom.
Skaaptrek 2018 498.JPG
Skaaptrek 2018 500.JPG
Trekker die mak skaap. Die seuns gaan kry hom elke keer tussen al daai skaap uit om met hom te speel.
Skaaptrek 2018 527.JPG
Skaaptrek 2018 533.JPG
karoo se mooi sonsondergange.
Skaaptrek 2018 535.JPG
Skaaptrek 2018 536.JPG
Ek trap nie n riel nie, ek probeer die klippe uit my slaapplek uit kry.Ons braai n vinnige worsie met brood en natuurlik baked beans vir groente. Abegaile gaan saam my in die tent slaap op n stretcher en ek op die grond.. Ma doen weer die kar ding saam met Elbie wat sukkel om gesond te word.Dit was weer n harde dag en ek is nou al gewoond aan die stof. 4de dag met dieselfde klere aan. Volg


Return to “Trip Reports”

Login · Register