Pak van 'n Dakrak

Advice on the HOW of overlanding, camping and caravanning. Travel location is discussed elsewhere
Ro
Roelof

Pak van 'n Dakrak

Mon Feb 06, 2012 6:04 pm

Hallo alle fundi’s daar buite

My groot vraag vandag is hoe om die dakrak te pak?

Ek sien die mode is om die brandstof en water kanne heel agter op die dakrak te pak soos demonstreer deur Safari 4x4 se Tv program. Is dit die optimale plek?

Van ‘n aerodinamiese oogpunt, maak dit sin indien dit op hulle sye gemonteer is. Is my gevolgtrekking reg?

Van ‘n gewigsverspreidingsoogpunt maak dit geensins sin vir my nie omtrede alle gewig agter die agter wiele is. Is my gevolgtrekking reg?

Nou vir die groot vraag, wat is die regte manier?


User avatar
4ePikanini
Affiliate Member
Contact:
Country: South Africa
Vehicle: 2007 Pajero LWB 3.2 Di-D GLX
Location: East London, South Africa
Posts: 2839
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 pm

Re: Pak van 'n Dakrak

Mon Feb 06, 2012 6:52 pm

as light as possible would be my concern and to keep COG down I would try and lay the jerry cans flat.

Return to “Overlanding, Camping and Caravanning Advice”

Login · Register