I will be redoing the interior next. Then a paint job. Also bought a powder coating setup so will redo the bits of the motor in powder in the next two to three weeks.

HiErnie wrote:Net 'n Update. Dinge gaan dol by die werk. Die Toyjero of Payota is fine. Als lyk ok en klink OK op die stadium. Ek vat dit nog kalm en rustig. Aanvangklik het ek overheating probleme gehad en nog so paar klein goedjies. Ek is tans besig om die binnekant klaar te maak. die nuwe guages in te sit en die wiring uit te sorteer. Dan ook 'n radio insit. Ek neem nog video en fotos maar sal later die thread afsluit met als wat ek het. Op die oomblik is tyd bietjie min.
Net een laaste ding wat ek wil noem is, die kostes het my verbaas. As ek so vinning somme maak het dit in totaal so R15K gekos. So vir die wat dit self kan doen en 'n bestaande auto box het is dit relatief maklik en goedkoop. Baie goedkoper as om die ou engine reg te maak. Die ander Pajero sal ook die roete gaan. Miskien net die 5 speed tiptronic box gebruik in pleks van die 4 speed auto.
I don't have the technical skills to advise, but know that it has been documented in other threads, maybe on the POCSA forum if not here. I can only imagine that the transmission control will not be working optimally with either to be honest. One can try both, but you can consider an aftermarket TCU and have full control and maps for different scenarios.Mrme4u wrote:HiErnie wrote:Net 'n Update. Dinge gaan dol by die werk. Die Toyjero of Payota is fine. Als lyk ok en klink OK op die stadium. Ek vat dit nog kalm en rustig. Aanvangklik het ek overheating probleme gehad en nog so paar klein goedjies. Ek is tans besig om die binnekant klaar te maak. die nuwe guages in te sit en die wiring uit te sorteer. Dan ook 'n radio insit. Ek neem nog video en fotos maar sal later die thread afsluit met als wat ek het. Op die oomblik is tyd bietjie min.
Net een laaste ding wat ek wil noem is, die kostes het my verbaas. As ek so vinning somme maak het dit in totaal so R15K gekos. So vir die wat dit self kan doen en 'n bestaande auto box het is dit relatief maklik en goedkoop. Baie goedkoper as om die ou engine reg te maak. Die ander Pajero sal ook die roete gaan. Miskien net die 5 speed tiptronic box gebruik in pleks van die 4 speed auto.
I am finally starting my engine swap on my Blister fender Pajero with a 1UZ Lexus V8. I am a little bit worried about the auto transmission.
My plan is to use the Lexus shaft and gears and transfer that into the pajero Transmission.
Will this work? Or do i need to do more.
Which ecu will control the transmission is it the Lexus ECU
Or the Pajero ECU
Or both
How to wire that up.
Thank you