Hi is daar enige iemand wat vir my n diagram het vd vacuum pypies vd pomp na die 4 solenoids onder die battery. Het voertuig gekoop en die halfte is af of uitgetrek.
Groot asb
Dankie
André Opperman
Engine vacuum solenoids pipe diagram
- Andre Opperman
- Country: South Africa
- Vehicle: Pajero 3.2 SWB 2007, Pajero 3.2 LWB 2010
- KurtG
- Country: South Africa
- Vehicle: 2014 Pajero 3.2Di-D SWB
- Location: Lonehill, JHB
Post
Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram
Watter model en engine?
- Kurt
2014 Pajero SWB 3.2 GLS | EFS Suspension | Stofpad Bashplates
2008 Pajero LWB 3.2 GLS (Sold @ 243,000km)
2014 Pajero SWB 3.2 GLS | EFS Suspension | Stofpad Bashplates
2008 Pajero LWB 3.2 GLS (Sold @ 243,000km)
- Andre Opperman
- Country: South Africa
- Vehicle: Pajero 3.2 SWB 2007, Pajero 3.2 LWB 2010
Post
Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram
2002 Pajero 3.2 Short wheel base. Het 4 solenoids.
Baie dankie
Andre
Baie dankie
Andre
- Andre Opperman
- Country: South Africa
- Vehicle: Pajero 3.2 SWB 2007, Pajero 3.2 LWB 2010
Post
Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram
Hi as daar enige iemand is wat op soek is na die engine vacuum pypies solenoid diagram stuur my n epos en ek stuur vir jou n tekening. Het n tekening gemaak en die pypies toe op hulle regte plekke gesit en sy loop nou soos n droom.
My epos is : aropperman6@ gmail.com
Pajero groete
André
My epos is : aropperman6@ gmail.com
Pajero groete
André
-
Le
- Andre Opperman
- Country: South Africa
- Vehicle: Pajero 3.2 SWB 2007, Pajero 3.2 LWB 2010
- PierresPajero
- Country: South Africa
- Vehicle: 2003 Pajero 3.2 di-d LWB
Post
Ek het vir jou n epos gestuur.
Groete
Pierre
Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram
Hi AndreAndre Opperman wrote: ↑Mon Jun 03, 2019 10:45 pmHi as daar enige iemand is wat op soek is na die engine vacuum pypies solenoid diagram stuur my n epos en ek stuur vir jou n tekening. Het n tekening gemaak en die pypies toe op hulle regte plekke gesit en sy loop nou soos n droom.
My epos is : aropperman6@ gmail.com
Pajero groete
André
Ek het vir jou n epos gestuur.
Groete
Pierre