Allegro - Pierre van Pletzen
Posted: Fri Aug 07, 2009 6:43 am
Hi almal,
39jr oud (voel meer soos 29
)
OK, ek is 'n makelaar in Noorde van Pretoria. Geniet die buitelewe BAIE
Stokperdjies: fotografie, kamp, jag, bikes, bote en alles fun. Baie lief vir kuier saam met familie en vriende.
Rygoed: Self = Pajero Miesies = Jetta TDi DSG
Vorige ryding 05 Isuzu KB300 TDi d/c 4x4 met alles wat oop en toemaak. Is steeds 'n lid van isuzu offroad club. (Oorie lekker klomp mense
)
Absoluut nuts oor by vrou (Ilze) met wie ek nou al 16jr getroud is. (voel darem nog nie soos 16min onderwater nie
)
2x kids Pero' = 13jr Carlin = 10jr
Meer in overlanding as 4x4 challenges
Gunsteling plekke Botswana - Moremi, Namibia - Caprivi en Mozambique - Pomene en boontoe
Cheers