Gen 2 hulp nodig asb
Posted: Mon Apr 11, 2011 7:39 pm
Ek soek raad op my 1997 SWB gen 2 asb.
Ek het mos die voertuig gekoop vir R25 000 en moes bietjie werk doen aan hom bv. n 2de handse voorste diff insit. Als is gedoen, diff ingesit driveshafts gediens ens en ek ry al 3 maande met hom sonder dat ek 100% klaar gemaak het. Ek het nooit die vakuum pypies voor op die nuwe diff ingesit nie want ek het nog nie in die veld gaan ry met hom nie dus ek het nie 4X4 gebruik nie.
Maar toe ek gister die vakuum pypies wil opsit kom ek agter dat daar parte weg is. Daai twee solenoid switches voor naby die air intake filter (blou en geel dots) bestaan nie asook die derde ene wat agter teenaan die firewall aan die pasasierskant sit. Daar is ook nie staal velengings tussen die twee switches en die diff of na die ander switch toe nie. dit is nie die eintlike kopseer nie (dit will voorkom of die voertuig in n ongeluk was en daai goeters is nooit terug gesit nie?)
Ek het alweer "gecopy & gepaste" van my LWB af en dis toe ek agterkom daai gedeelte van die vakuum sesteem is missing.
Ek was vandag by Mitsu handelaar en hy kan daai switches nie eers op sy komper vind nie.
Het enige iemand dalk die regte benaming of die part nommers van daai 3 items>
Dit sal my baie help. Of anders moet ek soek vir 2de handese parte wat baie skaars is. Ek twyfel of ek dit by die handelaar sal kan kry??
Dankie
Renier