Sukkel met vacuum system
Posted: Mon Apr 18, 2011 8:59 am
Haai,
Ek het raad nodig asb want ek is raadop.
Ek sal my bes probeer om mooi te verduidelik.
Ek het mos daai cheapy 97 3 liter V6 SWB pajero gekoop en moes bietjie werk doen aan hom bv n ander tweedehandse voorste diff ens.
Ek ry al van Jan 2011 met hom en vind toe uit dat hy baie swaar is op brandstof.Natuurlik my skuld want ek ry toe onwetend die hele tyd in 4X4 want die hubbs was engaged. Ek het dit toevallig uitgevind by Gert by Parthunt toe ek daai twee vacuum solenoids gaan optel het by hom. Al die vacuum system insluitende daai twee switches was missing. Die voertuig was in n ongeluk (moet wees) en al daai goed is nooit terug gesit nie en was net missing.
Ek begin toe deur daai 2 switches in te sit en toe al die vacuum pypies. Ek sukkel want dis nog nie reg nie. As ek hom laat idle kan ek nog steeds nie die linkerkantse driveshaft draai nie, moet hy kan draai en vry wees in 2High?
Ek het daai diagram van die pypies en het dit so gedoen maar werk nog nie. Ek probeer toe om die pype dieselfde as my LWB te konnekteer maar dit werk ook nog nie.
Op die oomblik is dit so gekonnekteer:
1) Die eerste pypie loop direk vanaf die hoof vacuum toevoer na die accumulator.
2) Uit dieselfde hoof toevoer loop daar n pypie na die voorkant van die blou swhitch
3) Vanaf die blou switch aan die bokant agter, gaan daar n pypie na die voorkant van die hidroliese ram onder op die diff.
4) Vanaf die geel switch aan die bokant (agter) gaan daar n pypie na die agterkant van die hidroliese ram onder op die diff.
5) Vanaf die voorkant van die geel switch gaan daar n pypie terug na die hoof toevoer.
Ek is net nie seker of die elektriese konneksie mooi kontak maak onder by die diff nie want albei my onderste twee liggies op die dash is dood. Die ander kom almal aan, CDL en die twee boonstes.
Kan ek iewers direk n vacuum opsit om net te toets of die ram werk?
Ek sal enige raad waardeer want ek is moedeloos gesukkel.
Daai 3ltr V6 is regtig baie dors in 4X4 hoor.
Dankie by voorbaat
Renier