Hallo Almal!!!!
Posted: Fri Oct 07, 2011 1:10 pm
My naam is Theunis du Toit ek is 28 jaar oud en wil graag die 4x4 ding doen!!!
Ek woon tans in Bloemfontein en is besig om in chirurgie te spesialiseer.
Soos julle kan sien is ek Afrikaans.
Die naaste aan 'n 4x4 wat ek gehad het is 'n Toyota 2.7vvt-i D/C maar hy is deur regstellende aksie verkoop.
My belangstelling in 4x4 is begin deur goeie vriende wat my daar in laat belangstel het en die feit dat ek van die buite lug hou.