Hi. enige iemand n idee waar ek kan kyk hoekom my 3.2 pajero 2005 skielik langer begin swaai voor hy vat? hy het normaalweg binne 2 sekondes gevat maar deesdae is dit al langer en trek al min of meer by 4 tot 5 sekondes se swaai voor hy vat.
die computer wys niks fout nie.
het nie n plug en play in nie.
gooi 50ppm diesel in.
cat is lankal al uit.
170 000km op klokke
rook nie wit of swart nie
trek nog soos n bom
starter is al 2 maande terug oorgedoen
het n nuwe battery in, 90amp ene
moet ek hom begin verkoop?
nog n irretasie skielik is die tyd op die screen wat homself sommer reset na n ander tyd nie, dit het soos n week terug begin gebeur ??
enige raad waar mens kan begin kyk sal gaaf wees, dankie
Jan
That battery is a dud or the glowplugs aren't working.
But before you stress too much, have you checked that the battery connections are clean and tight?
But before you stress too much, have you checked that the battery connections are clean and tight?
The re-setting of the instruments (and radio?) is a dead giveaway that the battery connections are not as good as should be.
Remove all connections:
Remove all connections:
- Earths
- Positive to starter
- Starter to earth
- Positive to main breaker fuse
Stem dit is die battery. Het ook my tyd begin verloor, en die radio se gesiggie was dood. Daar was nie eers 'n probleem met die kar aansit nie. Die battery laat toets en een van die selle was dood. Nuwe battery en als is reg.
If you can feel the grass between your toe's, your flying too low!
3.5 GLS F/LIF 1998 Lost to the x wife
3200 Tdi GSL 2001 Written off
3200 Di-D 5Dr A/T 2002 338 000 Sold
3500i A/T 5Dr 2001 Sold
3.2 Di-Dc GLS A/T 2008
3.5 GLS F/LIF 1998 Lost to the x wife
3200 Tdi GSL 2001 Written off
3200 Di-D 5Dr A/T 2002 338 000 Sold
3500i A/T 5Dr 2001 Sold
3.2 Di-Dc GLS A/T 2008
My 2004 is tans by Alan Black vir 'n soortgelyke starting probleem. Myne doen dit egter net as die temperatuur onder die enjinkap hoog raak soos na n lang rut en dan stilstaan vir 'n ruk (veral in warm son).
Dit mag dalk nie jou probleem wees nie maar die Pajero radio tel die tyd op van die verskillende radio senders en verander dus soos jy oor die land beweeg. Dit is bedoel om altyd die regte tyd zone se tyd op te tel. Ongelukkig is ons land se senders dikwels nie op die regte tyd nie en dan gebeur dit. As jy die handboek lees sal jy sien hoe om hierdie fasiliteit af te skakel.
Dit mag dalk nie jou probleem wees nie maar die Pajero radio tel die tyd op van die verskillende radio senders en verander dus soos jy oor die land beweeg. Dit is bedoel om altyd die regte tyd zone se tyd op te tel. Ongelukkig is ons land se senders dikwels nie op die regte tyd nie en dan gebeur dit. As jy die handboek lees sal jy sien hoe om hierdie fasiliteit af te skakel.
Willie from Jo'burg
White Gen 3 SWB Pajero 3.2 DID
White Gen 3 SWB Pajero 3.2 DID
My 2004 het presies dieselfde gedoen.... was blykbar die starter... Moet se geen probleem nou meer nie, so moes wees. Ek het die ergste verwag met 290 000km op... maar hel hy loop nog mooi.
Sent from my GT-P5100 using Tapatalk HD
Sent from my GT-P5100 using Tapatalk HD
My 2005 model het ook die problem gehad om lank te swaai na 'n lang rit en staan vir so paar minute wanneer die temperatuur hoog raak onder die engine kap. Na baie gesukkel (nuwe starter en toetse deur die agente wat niks opgelewer het nie) het ek besluit om maar net dit te aanvaar. Die agente het voorgestel 'n nuwe diesel pomp en injectors. Ek het verlede jaar 'n ekstra battery ingesit vir 'n trip na Mozambique en ewe skielik was die problem weg. Ek het so paar weke gelede die ekstra battery uitgehaal om in my vrou se motor te sit en ewe skielik was die problem terug. Nadat ek die ekstra battery weer terug gesit het is die problem weer weg. Definitief iets te doen met die battery maar weet nog nie presies wat nie.
My 3.2D het altyd n goeie paar draie geneem en toe eendag heeltemal opgehou. Batterye getoets en toe die "starter" vervang. Nou neem hy net een draai voor hy vat.
Definitief battery - my 2011 3.2DiD het ook al stadiger begin vat en toe het die vooraf gekose radio stasies oornag begin verdwyn (moes alles elke oggend van vooraf instel). N nuwe battery later en alles was weer "hunky dory"!