Page 1 of 1

Dagsê uit die Noord-Kaap

Posted: Thu Jan 07, 2010 9:10 pm
by Vaalwillem
1. Name: Willem Visser

2. Birthday and Age: 16 April 1952, 57 jaar :roll:

3. Town & Country of Residence: Upington, Suid-Afrika

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation / Business: Finansiële adviseur

6. Family Status: Getroud, een seun.

7. Membership of other 4X4 Clubs & Forums: Geen

8. Current 4x4: Pajero 3.2 DI-D LWB

9. Current Modifications: Air suspension agter, Old Man Emu skokbrekers, dubbel battery stelsel.

10. Modifications on the Wish List: Niks sover

11. Vehicle(s) on the Wish List: Geen. Ek het nou wat ek nog altyd wou hê :!:

12. Previous 4x4's: Geen

13. Last 3 Offroad Trips: 'n Trippie saam met vriende na die Richtersveld in September 2008 - ek en my vrou met ons 4X2 Isuzu diesel bakkie en hulle met hulle 4X4's. Verder is ek dikwels op besoek aan kliënte op hulle plase in die Kalahari en in die Boesmanland. Tot dusver moes die Isuzu bakkie my orals vat, maar ek het al paaie met hom gery wat respek by menige 4X4 man sal afdwing ;)

14. Favourite Destination: Die tuisfront, Suid-Afrika.

15. Other Hobbies: Kampeer en kuier saam met vriende rondom 'n vuurtjie met 'n biertjie. Rugby en krieket ondersteuner 8-)

16. GPS & Map Data used: Garmin Nuvi 710. Mapsource en Tracks for Africa.

17. Rate your 4X4 & Overlanding Experience: Nog niks, maar "watch this space!" :lol:

18. Photos of Yourself & your Vehicle:
Oppad see-toe, Desember 2009. Ek en my vrou se eerste trip met die Pajero. Skitterend!

Image

Image

Image

Re: Dagsê uit die Noord-Kaap

Posted: Fri Jan 08, 2010 8:28 am
by CATS
Willem

Welkom hier in die vriendelike forum van Pajero mense.

Ek was die laaste Desember 2 keer daar deur jou tuiste en is mal oor daardie deel van ons land. Geniet die Pajero! Dit is 'n great sleep en toer 4x4.

CATS

Re: Dagsê uit die Noord-Kaap

Posted: Fri Jan 08, 2010 11:41 am
by Jaco Vosloo
Willem

Jy moet nie worry oor die 4 x 4 experience nie... Ek het ook nie experience nie maar eendag is eendag dan gaan my vrou my ook 'n beurt gee om die Pajero te ry!

Re: Dagsê uit die Noord-Kaap

Posted: Fri Jan 08, 2010 2:58 pm
by ghost_traffic
MWAHAHAHAHAHA.

You also have that problem! :lol: :lol: