cabous
Sintetise olie
Ek wil graag hoor wat se die mense va sintetise olie.Ek het my pajro Gen 3 2003 model self gediens party mense se dis nie die regte olie vir hom nie. Dit sal warder word as ek julle insete kan kry.