Brakes on Pajero 3.5 1998 model
Posted: Sun Jul 13, 2014 12:15 pm
Hallo Pajero vriende.
Ek wil net graag uitvind by diegene wat hul Pajero al gelig het. Myne het 2" body en 2 " suspension lift. Patrol coils, Torsion bars wined up, ball joint flip met 33" tyres.
Ek het dit al 3 jaar terug gedoen, het nog geen problem gehad tot dusver, maar ek kom agter my neus duik te veel na my sin as ek briek trap so asof die load sensor valve agter nie werk nie, ek het al die plaatjie op die diff gebuig sodat die loadsensor die spring al heel pap was en weer stywer. dit maak geen verskil. Ek moet se gebruik die Pajero bitter min, werk weg, maar as ek iewers gaan gebruik ek hom.
Het enige van jul wat die lift gedoen het al so n problem ervaar.