My nuwe 4x4 "Shortie"
Posted: Thu Jan 28, 2010 6:56 am
Hallo almal,
Ek is baie nuut op die forum en het 'n week terug vir "Shortie" gekoop. Wel ek dink "Shortie" is nog standaard met geen veranderings nie. Wel net vir die bande wat gister opgesit is. Ek kan nie wag om te gaan 4x4 nie, en is nou soos 'n stout seuntjie met 'n nuwe speel ding.
Gee raad en hulp asb om "Shortie" bietjie beter te maak, soos locker, onderstel, staal bumper en 50mm body lift ens. Waar en hoe.
Jammer nog geen aksie foto's nie. Dit sal nog kom.
Die "Rooi Lorrie" het ek sopas verkoop
"Watch this space"
Groete
Jacques
1. Name: Jacques Serfontein
2. Birthday and Age: 26/06/69 - 40jr
3. Town & Country Of Residence: Bellville, Kaapstad
4. Home Language: Afrikaans
5. Occupation/Business: Jaguar 4x4 Trailers (SABS approved Aluminium 4x4 trailer manufacturer)
6. Family Status: Verloof
7. Membership Of Other 4X4 Clubs & Forums:Hilux forum
8. Current 4x4: 3,0L GLX Swb
9. Current Modifications: Cooper STT tyres
10. Modifications On The Wish List: Ek dink almal ken die stukkie......
11. Vehicle(s) On The Wish List: Dit was altyd 'n pajero swb
12. Previous 4x4s: Hilux 4x4 dc full mod. (kyk foto)
13. Last 3 Offroad Trips: O wereld daar was al so baie.
14. Favourite Destination:
15. Other Hobbies: 4x4, kampm buite lewe, "extreme sport"
16. GPSr & Map Data Used:
17. Rate Your 4X4 & Overlanding Experience: Baie goeie ondervinding - Was al 4de in 'n 4x4 kompetisie vir privaat voertuie.
18. Photos Of Yourself & Your Vehicle: