Managed to break the lock nut on my spare wheel for my Gen 3 Did. Stealers wanted R1200.00 for the new nut. I went to buy the generic lock nuts from Midas rather. I then ended up stripping two of the threads on the wheel carrier and stuffing up one of the two normal nuts.
Would it be possible to rethread the threads on the wheel carrier or should I be looking to buy a new wheel carrier?
jaco n,
Ek het ook my wielbout gebreek en het 'n nuwe by Mitsu, Wonderboom gekoop vir R261,10 (12/10/2015). Die beskadigde boutgate kan weer maklik herstel word mits jy die regte geredskap het - hersny die draad of vervang die beskadigde boute aan die wieldraer. Hiervoor het jy 'n hoekslyper, nuwe boute en 'n sweismasjien nodig. Andersins is 'n ingenieurswerke die oplossing. Die prys sal jou moontlik dwing om 'n gebruikte draer te koop.
Cloyd