Page 1 of 1

Engine vacuum solenoids pipe diagram

Posted: Sat May 25, 2019 10:35 pm
by Andre Opperman
Hi is daar enige iemand wat vir my n diagram het vd vacuum pypies vd pomp na die 4 solenoids onder die battery. Het voertuig gekoop en die halfte is af of uitgetrek.
Groot asb
Dankie
André Opperman

Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram

Posted: Sun May 26, 2019 7:24 am
by KurtG
Watter model en engine?

Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram

Posted: Sun May 26, 2019 8:44 am
by Andre Opperman
2002 Pajero 3.2 Short wheel base. Het 4 solenoids.
Baie dankie
Andre

Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram

Posted: Mon Jun 03, 2019 10:45 pm
by Andre Opperman
Hi as daar enige iemand is wat op soek is na die engine vacuum pypies solenoid :D diagram stuur my n epos en ek stuur vir jou n tekening. Het n tekening gemaak en die pypies toe op hulle regte plekke gesit en sy loop nou soos n droom.
My epos is : aropperman6@ gmail.com
Pajero groete
André

Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram

Posted: Fri Jun 07, 2019 6:21 am
by Leonard du Preez
Baie dankie Andre vir die Epos
ek het reg gekom

Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram

Posted: Fri Jun 07, 2019 9:53 am
by Andre Opperman
Dan is ek bly.

Re: Engine vacuum solenoids pipe diagram

Posted: Tue Aug 04, 2020 10:07 am
by PierresPajero
Andre Opperman wrote: Mon Jun 03, 2019 10:45 pm Hi as daar enige iemand is wat op soek is na die engine vacuum pypies solenoid :D diagram stuur my n epos en ek stuur vir jou n tekening. Het n tekening gemaak en die pypies toe op hulle regte plekke gesit en sy loop nou soos n droom.
My epos is : aropperman6@ gmail.com
Pajero groete
André
Hi Andre

Ek het vir jou n epos gestuur.

Groete
Pierre