Page 2 of 2
Re: RE: Re: My idee van ñ diy bumper.
Posted: Tue Nov 08, 2016 8:19 pm
by Bakkies
Sweismyster wrote:Hi Bakkies,
Ja verseker, jy is defnitief op di regte spoor. Dit lyk goed
Ek het ook omtrent sover gekom, maar begin vashak met die volgende:
- waar en hoe bout di bumper vas?
- venster water tank sit letterlik in di ou bumper, mens moet dit skuif of sny en plastiek weld?
- het gewonder moet ek die bumper vir show en voertuig clearance opsit, dit bepaal dikte van yster en of jy jou suspensie moet upgrade?
Inelkgeval dit is net my 5 sent, laat n mens bietjie verder wonder.
Sterkte
Dankie sweismyster. ek beplan nie heavy 4x4 of om bome om te ry nie. Ek wil graag ook nie ñ flimsy ding hê nie. Ek is nie seker nieof 3.5mm nodig is nie. Ek sal nog die gewigs berekining doen. Ek will die aanvals hoek verbeter. Die tupperware queen.......
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Re: My idee van ñ diy bumper.
Posted: Tue Nov 08, 2016 8:28 pm
by Bakkies
Ek sit gou ñ paar van die idees waarby ek geleër het. "Steel met die oog"
Die 1 is bakgat. Eenvoudig en komplimenteer die tjor.

die bumper is noggal naais. Ek het amper die paj gekoop. Dit is net te eenvoudig vir my.

baie naais.. nie die bling nie. Ek dink net dit is bo my vuurmaak plek. Ek sal nie rondings kan maak nie.

.. die 1 lyk baie goed. Ek dink net bitjie te bulkie
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Re: RE: Re: My idee van ñ diy bumper.
Posted: Fri Nov 11, 2016 10:34 am
by KurtG
Bakkies wrote:KurtG wrote:Just make the mounting to the chassis very strong otherwise I like the simple neat design so far. Throw in two high lift jacking points on either side.
Ek is nuut tot die 4x4 ding so ek moeet eers die high lift jack ding bestudeer. Why do you have to have jack point on both sides? Would the middel not be fine
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
You will need two because of:
1) the weight of the vehicle if you had to lift from the middle;
2) stability when lifting;
3) you normally only have one flat tyre or are stuck in one hole when needing to use the jack;
4) Your number plate/winch will need to be in the middle;
5) having two will look better because of the symmetry.
Having said all this, I don't have a high lift jack so I would probably not need them but useful for those folks that do have the jack and use it as their recovery tool of choice.
Regards,
Kurt
Re: My idee van ñ diy bumper.
Posted: Fri Nov 18, 2016 11:00 pm
by Bakkies
So. I have the card box prototype nearly complete. Ek gaan nie alby kante doen nie. Dis nogal baie werk



. More kom die bumper af en dan gaan ek kyk of my design mooi lyk.
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Re: My idee van ñ diy bumper.
Posted: Sun Nov 20, 2016 10:48 am
by TonyG
Dis nou baie mooi
Bonnet lights??
Re: My idee van ñ diy bumper.
Posted: Sun Nov 20, 2016 12:07 pm
by Bakkies
Nie vir my nie. Lyk extreme maar ek wil my sig verminder nie
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Re: My idee van ñ diy bumper.
Posted: Wed Jul 12, 2017 5:13 pm
by JTEC
Any further progress on this? Looks really good
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: My idee van ñ diy bumper.
Posted: Mon Jan 01, 2018 4:39 pm
by Bakkies
I gave up on that idea. I tried to build a trailer and my welding skills is not up to scratch.... i need more practice before i will attempt something like this
Sent from my SM-A520F using Tapatalk