Hi,
Enige iemand lus om te join? By Krugersdorp se wildtuin, Protea Eco 4x4 Mitsubishi open day. lekker "meet and great" bring die familie saam.
Groete
PAJERO 3.2 LWB GEN 4 AUTO
Rocksliders|Roof Rack|Bash Plate|Suspension lift|Dual battery system|
Rocksliders|Roof Rack|Bash Plate|Suspension lift|Dual battery system|
I'm keen, but I might still be stuck in "Slaapstad" for work. Will let you know closer to the time.Bostokkelos wrote:Hi,
Enige iemand lus om te join? By Krugersdorp se wildtuin, Protea Eco 4x4 Mitsubishi open day. lekker "meet and great" bring die familie saam.
Groete
CATS
you'd better invite me out for a beer thenCATS wrote: I'm keen, but I might still be stuck in "Slaapstad" for work. Will let you know closer to the time.
CATS
Simon Bloomer
Wel ek glo ek en JP behoord dit te maak, as niks weer voorval nie
Sal bietjie by Makadish ook hoor.
Looks like I will be flying out on Friday night back to Good People country, so I might also be able to be there for the event.SimonB wrote:you'd better invite me out for a beer thenCATS wrote: I'm keen, but I might still be stuck in "Slaapstad" for work. Will let you know closer to the time.
CATS
Sorry Simon, seems like you and I will miss out on that beer again. Might just take you up on it in December when I plan to pass that way for my annual holiday.
CATS
would love to join but need more details
Regards
@last
Regards
@last
Sou graag wou meemaak, maar ongelukkig het my tweede helfte 'n toer na die VSA gewen en moet eksaamgaan om haar tasse te dra. Die volgende keer sal ons daar wees. Groete, Cloyd
Hi Fielies/@last.
Ek sal die presiese details die week he. Dis n tipiese ry in die veld, ry die obsticles kyk hoe vor hulle die leeus ens. Dan kan almal by die Bouma bymekaarkom en n ietsie eet of braai. Ek sal Jannie Rykhaardt bel en al die info kry.
Ek hoop ons gaan darem n paar karre wees.