Welgedacht roete - 16 July 2011
Hi Julle,

Ons gaan saterdag die 16de Julie die Welgedacht roete doen daar ander kan PTA.
Is daar iemand wat wil saam gaan? ons is huidiglik 3 voertuie en moet so 6 wees om die roete te kan doen.
Dis 'n begeleide roete, en Riaan (Die voorsitter van die Jeep Club) het aangedui hy sal self die roete behartig.
Die roete behoort tans en word onder hou deur die Jeep club.
Die kostes is so R150 per voertuig.

ek sal graag teen donderdag wil weet hoeveel defnitief sal saam gaan sodat ek die voertuig getalle met riaan kan bevestig.

dankie
From: Riaan Coetzee
Sent: 07 July 2011 03:35 PM
To: Donita Visser
Subject: RE: Welgedacht roete

Die roete is geboek vir julle vir die 16e – ek sal self die roete kom begelei. Die roete neem so enige iets van 3 na 6 ure om te voltooi, waarna daar braai fasiliteite beskikbaar is. Ons verskaf die braaiers en houtskool, bring julle eie eetgoed en drink goed saam. Ek gaan vir jou ‘n ‘Code of Conduct’ aanstuur wat julle asb moet na oplet, dis deel van die indemnity wat julle moet teken ook. Ons is baie streng op roekelose en nalatige bestuur, asook drink en bestuur.

Sien uit om julle daar te sien!

PS: As ek een of twee ‘los’ voertuie optel wat ook die roete wil ry, gaan ek hulle laat inskakel by julle groep. Dit sal egter nie meer as drie of vier voertuie wees nie.

Groete,

Riaan Coetzee
Chairman
Jeep Club South Africa

RMFJMap.jpg
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
__________________
♫♪ ٩(•̮̮̃•̃)۶ ٩(-̮̮̃-̃)۶ ٩(●̮̮̃•̃)۶ ٩(͡๏̯͡๏)۶ ٩(-̮̮̃•̃)۶
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual (sold)
2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Auto (sold)