Hi ouensBostokkelos wrote:Hi Fielies/@last.
Ek sal die presiese details die week he. Dis n tipiese ry in die veld, ry die obsticles kyk hoe vor hulle die leeus ens. Dan kan almal by die Bouma bymekaarkom en n ietsie eet of braai. Ek sal Jannie Rykhaardt bel en al die info kry.
Ek hoop ons gaan darem n paar karre wees.
Ongelukkig is dit nie die 23 ste "Open Day" nie maar die 17de Julie. Die slegte nuus is dat die 17de klaar volbespreek is, en die volgende "Open Day" is eers die 18de September. Die 23ste is n 4x4 Opleidingsdag. Jannie Rykaart het laat weet dat ons vroegtydig moet bespreek want hulle vat net 20 voertuie per opedag. Hoekom probeer ons nie n ander venue nie?
