Jakes
Pajero, engine's, transmissions,,,,,
Ek weet nie of daar al so iets is op die forum nie maar kan ons nie dalk 'n link opsit wat kan help met die soek van egine's, trans en algemene parte op Pajero's nie.

Daar word gedurig gevra waar mens wat kan kry en ek dink dit sal dalk net makliker werk as ons 'n link het met kontak besonderhede ens.

As daar dalk al reeds so link is kan iemand dit asb vir my stuur.
User avatar
Affiliate Member
Re: Pajero, engine's, transmissions,,,,,
Ons het alreeds 'n redelikke databasis beskikbaar. Gaan kyk hier of daar iets is wat kan help.
https://www.pajeroclub.co.za/forum/viewforum.php?f=52
Henk Bannink

Some people are wise, some people are otherwise
Post Reply