TheBigT
Hallo Almal!!!!
My naam is Theunis du Toit ek is 28 jaar oud en wil graag die 4x4 ding doen!!!
Ek woon tans in Bloemfontein en is besig om in chirurgie te spesialiseer.
Soos julle kan sien is ek Afrikaans.

Die naaste aan 'n 4x4 wat ek gehad het is 'n Toyota 2.7vvt-i D/C maar hy is deur regstellende aksie verkoop.

My belangstelling in 4x4 is begin deur goeie vriende wat my daar in laat belangstel het en die feit dat ek van die buite lug hou.
Elinas
Hallo Almal!!!!
Hey Theunis - Welkom hier!
Hoe lyk dinge daar by Universitas en Pelo? Ek hoor dinge het 'n bietjie agteruit gegaan in die laaste paar jaar :(
Sterkte met die Chir spes. Hoe veel jaar nog?
macjohnw
Re: Hallo Almal!!!!
Welkom BigT - hoop jy kry daai Gen 3 Pajero vasgepen voor dit verkoop is.
ghost_traffic
Re: Hallo Almal!!!!
Welcome Theunis from one of the few English speaking Du Toit's. :D

Hope you enjoy it here.

Nico du Toit.
Theunsb
Re: Hallo Almal!!!!
Welkom hier daai engels sprekende du toit is 'n wettige jaagduiwel. ;)
Post Reply