bold4E
Re: New / Recon Transmission
Hi Jakes,

If their is something wrong with the transmission, there is no option than fixing it. After a lot of school money I paid I realised that there is no short cut with automatic transmissions. You get the best and only the best guys to work on a Pajero transmission. They are strong but so advanced that most mechanics do not even understand how they work never mind how they should work.

I will in any case suggest the following:
1. Fit an extra oil cooler connected in parallel with the existing (Pejero's is the best- phone me, perhaps I can help with one).
2. Replace the transmission fluid filter.
3. Make sure to drain all oil (including oil in cooler) and fill that transmission with Dexron VI (read about Dexron VI on the internet - it for example disperses heat much better etc.etc).
4. Use 5th gear only on level road (Without wind from side or front) conditions.
5. Never go up-hill at full throttle.
6. Use a max enjin RPM of 3 500 and then only for sort distances up-hill (make use of the gears but keep the revs below 3 500 RPM).
5. Keep it in mind that the torque converter locks up at about 2 500 RPM. Any revs lower than 2 500 with a heavy foot causes a lot of torque converter slip which in turn generates a lot of heat. That heat is all taken up by the transmission fluid.
6. The chance is slim but there may be something not that "lekker" with the torque converter. If all the above do not help it will be worth the effort to get the torque converter checked.
7. In most cases towing faster than 120km/h will cause the transmission to start heating up to level higher that you would like them to be.

Waldo Fourie
082 573 6835
User avatar
Affiliate Member
Re: New / Recon Transmission
I agree with above sentiments except for one.

My torque converter locks up much lower. If the road is flat with easy throttle at 120km/h (dial speed) the revs are about 2400 but I can see them drop to just under 2200rpm when it locks up.

However the lightest prod on the loud pedal makes it unlock again.

NB : I know bold4e has a non-standard torque converter so his may behave differently.
Re: New / Recon Transmission
Jakes,

Ek stel voor dat jy probeer by Martin Ferreira in die ooste van Pretoria - hy spesialiseer in 2de handse Pajero onderdele. Die tel nommer is 0832847734. Gert sal heelwaarskynlik antwoord. Hy verskeep onderdele na enige plek in die RSA.

Cloyd.
Jakes
Re: New / Recon Transmission
Dankie almal vir al die inligting en kennis, ek waardeer dit regtig baie.

Waldo
Ek het die laaste keer wat ek die trans getoets het die pajero regtig mooi gery en nie eenkeer oor 120 gegaan nie.
Die mech wat aan die trans gaan werk is 'n Mitsh mechanic en het al die spec's ens so ek hoop maar dit loop goed af as ons eendag die parte kry.

Die ou wat die pajero voor my gehad het het die trans laat oordoen blykbaar vir dieselfde rede, die invoice was amper 20 000.00 wat 'n nuwe torque converter ingesluit het.

Maar ek glo nie dit het gebeur nie want die ou wat die trans oor gedoen het vertrou ek niks en ek dink hy het die ander ou vir 'n ride gevat. Op die invoice het gestaan nuwe torque converter maar toe ek die ou eendag vra was sy antwoord dat die converter glo gestrip was en hy het hom laat oordoen by 'n plek in die Kaap met die naam van Triangle.

Die ses mnde waarborg is ook verby op die trans maar persoonlik al was hy nog onder waarborg sou ek nie na die ou terug gegaan het nie.

Gelukig vir my hardloop die handelaar by wie ek die Pajero gekoop het nie weg nie en het hy opdrag aan die mech wat nou aan die voertuig werk gegee om die probleem reg te maak. Maar nou hou die parte ons op.

Ek gebruik die voertuig nog elke dag maar kan net nie sleep nie.

Weereens dankie aan almal se reply's en Waldo ek sal jou dalk later kontak oor die ekstra cooler.
bold4E
Re: New / Recon Transmission
Marius is correct, the torque convertor in my Pajero is not standard and I changed the diff ratios to 4.1 (standard is 3.9). It is obvious that my car will react different to the standard cars.

Please see the attached document out of the Service manual for the gearbox used in the Pajero. According to the dealers the same torque converters is used in the 2,8 Diesel and the 3.2 DID.

I stand to be corrected about the info given by the dealers. Gerrit please help, I am sure you will know.
DOC171011.pdf
(1.46 KiB) Downloaded 103 times
Regards,


Waldo Fourie
GertM
Re: New / Recon Transmission
4ePikanini wrote:
My torque converter locks up much lower. If the road is flat with easy throttle at 120km/h (dial speed) the revs are about 2400 but I can see them drop to just under 2200rpm when it locks up.

However the lightest prod on the loud pedal makes it unlock again.
The last month or two I had to travel to Kimberley from Pretoria three times and I had all the time in the world to look at different things on my car while travelling.
The torque converter locks up at 120 kph and when it is locked and you put foot, its stays locked. When below 120, and you put foot, it slips and the revs go up until you reach 120, when it locks again as usual.
It seems therefore that speed is the thing that controls the lock function, and not revs. You can therefore not tow in fourth and then expect the t/c to lock up and thus save slippage with the hope that there will be no heat build up.
Re: New / Recon Transmission
Jakes,

Ek ht nog 'n straaltjie te piepie.

Ek is een van die "dom" mense wat steeds glo dat die beste braaihout in die RSA rooikrans is. Elke keer wanneer ek Kaaptoe gaan, neem ek my sleepwa saam - vier wiel 2,4m lank.

Ek neem besoedelde Transvaalse lug na die Kaap en bring die sleepwa vol rooikrans terug. Die kapenaars sal jou vertel dat as jy rooikrans koop, dit gewoonlik nog nat is en dus swaar.

Op een van my eerste toere met die Pajero is ons Kaapstad toe om weer 'n bietjie kultuur te kry en rooikrans te koop. Vandaar is ons op een van Francois Rossouw se weskus toere met die sleepwa vol hout agterna en het geen probleme ondervind nie. Die ratkas het tenspyte van die vrag 100% gewerk en dit het ingesluit heelwat sand ry. Die swaar sleepwa het hier soos 'n groot anker gewerk, maar die Pajero het bewys dat selfs 'n stewige anker nie 'n probleem is nie.

Daar moet iewers 'n verstopping in een van die pype wees wat die rat olie na die koeler neem. Ek stel voor jy ondersoek self elke pyp na en van die verkoeler om seker te maak dit is nie iewers effens toegeknyp nie. Deur dit self te doen, verseker jy dat dit oordentlik gedoen word.

Sterkte, Cloyd.
Jakes
Re: New / Recon Transmission
Ok my trans is toe vervang met 'n 2nd hand trans wat uit 'n Pajero kom wat gerol het op 85 000 km.

Ek het die naweek gaan sleep en het in spaning gewag dat iets moet fout gaan maar niks, alles het sleepglad verloop. Ratte sit glader oor en alles voel somer lekker.

Daar is wel eending en dit is die breather pyp. Daar is geen valve of iets op nie dit is net die pyp van die transfercase en 'n pyp van die transmission wat saam in swart staal bracket bymekaar kom maar die pype is oop. Dit lyk nie vir my asof dit 'n baie goeie patent is nie en afgesien van water lyk dit ook of hy maklik stof kan kry.

Het iemand dalk foto's van hoe hulle breather pype bymekaar kom en ook of daar dalk enige ander mod's is wat gedoen kan word. Ek sal dit baie waardeer want soos ek gesê het dit lyk nie reg nie.

Groete
Jakes
paw_by_paw
Re: New / Recon Transmission
Jakes.
Try Rex Diff and Gearbox . Apparently they are good but speaking out of another mans mouth.
Good Luck
Post Reply