Charlie100
4x4 not engaging gen 2 lwb 3.5 v6
Hi All

I have recently acquired a 3.5 gen lwb and it seems that the 4x4 isnt engaging

I have searched all the technical links and not seen any workshop manuals on how the transfer case works or where i could start looking at what the problem might be

The lights on the instrument panel does come on and it looks like the 4x4 ecu thinks its engaged.

Where could i start looking at what the issue might be, or has anyone had a similar issue. Or what kind of technical docs would show me what the layout looks like

Any advice would be appreciated

Thank you
User avatar
Affiliate Member
Re: 4x4 not engaging gen 2 lwb 3.5 v6
the gen2's transfercase is purely mechanical so if the short lever is in position then the transfer case is in that position.

The only thing that can (and usually) go wrong on the gen2 is the front diff actuator and/or the vacuum solenoids.

I have some DIY's on my site

http://4ePikanini.webs.com
Charlie100
Re: 4x4 not engaging gen 2 lwb 3.5 v6
Thanx Marius, will have a look over the weekend
Charlie100
Re: 4x4 not engaging gen 2 lwb 3.5 v6
en toe het jy sommer die lifter tick fix ook, dis wat ek volgende sou aanpak na die 4x4 probleem!!

THANX
tonton
Re: 4x4 not engaging gen 2 lwb 3.5 v6
Charlie,
Tot jy by die 'lifter-tick fix' kom, lees op die forum op oor Delo 400 olie. My lifters loop nou al 'n jaar stil (binne 10 sekondes na 'n koue 'start').
Ek wou nie glo olie kan die verskil maak nie. Oor-vul ongeveer 3-5mm op dipstick.
Anton
Charlie100
Re: 4x4 not engaging gen 2 lwb 3.5 v6
julle moet belowe om nie te lag nie!!

ek was stupid en het net die woord van ander gevat en nie self gekyk

My 4x4 engage wel sonder enige probleme, asook low range - daar was geen issues gewees nie, net stupidgeid. Ek het nie geweet ek moet die "4x4 lever" indruk om low range toe te gaan nie!

ek het een van my buddies saam gevat na grond pad en al die wiele het wel gedraai/spin

ek was so impressed dat ek sommer dadelik gereel het vir n trippie hennops toe, daar het die pajero wonderlik gewerk al het die agterste difflock nie gewerk nie kon ek orals gaan waar die 2 hiluxe wat saam my daar was gegaan het!! die agterste diff lock wil nie engage nie, of eerder hy engage as ek stil staan maar sodra ek beweeg skop dit weer uit, so toe doen ek maar die hele hennops sonder diff lock, self die "axle-twisters". ek vermoed een van die pypies is geperish na die diff lock toe want ek hoor hoe pomp die vacuum pomp.

Anton - die pajero gaan binnekort vir die cam belt diens op 180,000km dan sal ek sommer laat hulle die olie ook change na dello toe - ek het gesien almal glo daaraan!
Post Reply