Hi,
I bought parking sensors yester to install in the Pajero.
Can anybody take a picture of a Gen3 that show where it is installed. I would like to see this before I make 22mm holes in my bumper.
Thanks
Ek kan so min of meer onthou, wil net seker maak.
Ek sal jou 'n lui gee as ek nie reg kom nie....DANKIE!!

2009 Pajero 3.2 LWB GLX
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
EK het gister die parking sensors in gesit.
Dit is 'n baie maklike werk, maar om die bedrading te doen dan jy nie drade sien nie, het my 4 ure gevat maar dit is beslis die moeite werd om so iets in te sit.
Ek voel baie meer gerus vandag nou dat my vrou permanent met die Pajero gaan ry.
Dit is 'n baie maklike werk, maar om die bedrading te doen dan jy nie drade sien nie, het my 4 ure gevat maar dit is beslis die moeite werd om so iets in te sit.
Ek voel baie meer gerus vandag nou dat my vrou permanent met die Pajero gaan ry.
2009 Pajero 3.2 LWB GLX
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
OME Suspension
ARB Bumper
FR Roof Rack
Nismo, (hoop nie dit staan vir Nissan Motors nie!)
Is dit 'n groot werk en wat kos so 'n mod jou?

Hi Gert,
Dit staan vir Nissan MotorSport....
Ek was groot in die Nissan Sentras in, maar daai dae is nou verby.
Dit is regtig nie 'n moeilike werk nie, al wat ,moeilik is, is om die draad van die skermpie weg te steek van voor na agter.
Want jy moet al die panele los maak om die draadtjie onder die mat in te sit.
Dan boor jy 4 gatjies in jou bumper met 'n gatsaag ( kom saam met die kit). Dan is dit die groot werk om weer die drade te route na die control box agter. Ek het die Control box vas geplak onder die cupholders, as jy die agter deur oop maak sal jy hulle op linkerkant sien.
As jy dit wil doen, kan jy my kontat dan kan ek vir jou al die panele gee wat om los te maak en die afmetings waar die sensors moet wees sodat dit nie die spaarwiel optel nie.
Ek het ook krag voorsien van die linker "revesre" lig, so hy werk net as ek hom in "R" sit.
Dit kos so tussen R300 en R600 op BidorBuy. Myne was R399 en hy werk regtig goed.