Net 'n update. Dit gaan nog goed met die conversion, maar werk en ander dinge interfere met die conversion

Ek neem fotos soos ek gaan maar het nog nie tyd gehad om deur dit te gaan en te post nie.
Op die conversion, die motor is op sy plek en al die mountings is gemaak en op hulle plekke. Die volgende ding sal die gear shifter wees en dan moet ek die radiators so 50mm vorentoe skuif. Dit lyk nie asof dit groot probleme sal maak nie. Daar is genoeg spasie agter die grill. Die aircon se pype sal moet verander maar dit los ek vir die pro's. die bedrading kom ook stadig aan. al die ou engine drade is verwyder in die engine compartement. Ek moet die Dash uithaal en verder gaan.
Met die engine op sy plek kan ek se op die ratkas bly als die selfde. die prop shafts pas net soos altyd, daar was geen modifikasies daar nie. meeste van die bedrading op die transfer is ook nog net die selfde.
Ek sal probeer om so veel as moontlik te update. Die conversion moet klaar wees teen die einde van die week. Maar ek glo dit sal klaar wees. Ek begin nou al vreeslik juk.
