Wit Wolf
CV Joints
Ek het 'n 99 3.5 LWB Pajero. Saterdag het ek 4x4 gery. Sodra die voertuig begin swaar trek het daar klap geluide van voor gekom. As ek gelyk pad ry was dit weer stil. Ek vermoed dit moet die CV joint wees. Enige raad en wat sal koste vir herstel wees?
User avatar
Affiliate Member
Re: CV Joints
Teensy die CV boots geskeur was twyfel ek dis die CV joints. Ek het een van myne gedoen en daar was geen teken van verweer na 260k nie. Die genuine mitsu parte se kwaliteit is merkwaardig.

See here where I did mine
https://www.4x4community.co.za/forum/sh ... 181&page=7
https://www.4x4community.co.za/forum/sh ... 181&page=8

Dalk is dit net die bushes op die anti-roll bar. ( As hy klak klak geluide oor hobbels ens - maar nie terwyl jy draai nie is dit die anti-roll bar rubbers. )

As jy om 'n draai gaan en hy maak 'n ritmiese klak klak klak ens dan is een van die CV's kaput.
Re: CV Joints
As die inner CV gegroet het sal hy klap as jy reguit ry ook, maar net waneer hy in 4 x 4 is.
Sodra hy nie in 4 x 4 is nie is daar nie meer krag op die CV nie en is die klap geluid weg.
As jy glo dit is die CV kan jy vir Don bel: 0823893212 hy sal jou so R800 vra vir nuwe CV arbeid ingesluit.
User avatar
Affiliate Member
Re: CV Joints
Try and open and clean the CV first.

When I did mine I couldn't find a mark or any play whatsoever. The mitsu CV's are very strong.

On the other hand R800 for a 4x4 CV plus labour is very reasonable IMHO - check if it includes alignment.
Wit Wolf
Re: CV Joints
Ek het die naweek die inner CV laat doen by Worcester Propshaft en CV. Koste was R1510.00 alles ingesluit. Dankie vir almal wat raad gegee het.
User avatar
Affiliate Member
Re: CV Joints
Inspect them regularly for the next month or two. If there was bad workmanship it will show.
Post Reply