Hallo Pajero vriende.
Ek wil net graag uitvind by diegene wat hul Pajero al gelig het. Myne het 2" body en 2 " suspension lift. Patrol coils, Torsion bars wined up, ball joint flip met 33" tyres.
Ek het dit al 3 jaar terug gedoen, het nog geen problem gehad tot dusver, maar ek kom agter my neus duik te veel na my sin as ek briek trap so asof die load sensor valve agter nie werk nie, ek het al die plaatjie op die diff gebuig sodat die loadsensor die spring al heel pap was en weer stywer. dit maak geen verskil. Ek moet se gebruik die Pajero bitter min, werk weg, maar as ek iewers gaan gebruik ek hom.
Het enige van jul wat die lift gedoen het al so n problem ervaar.
Die loadsensor se specs moet as volg wees:
spring lengte : in MPa : uit MPa
unladen 133mm : 9.8 : 5.9-6.9
laden 149mm : 9.8 : 9.3-10.3
Om te toets gaan jy 'n die regte meetinstrumente in lyn moet sit, voor en na die sensor, en sal moet brieke bloei na die tyd. Die rubber seels werk blykbaar maar uit soos in die master silinder, maar op die UK forum het ek gelees die ouens hone hom net en sit weer terug
As jy die spring se mates nagegaan het en jy weet hy is nie reg nie, doen hom maar oor, daar is nie veel aan nie, hy moet maar net reg werk

Dankie Larry.
Ek dink as ek weer huistoe gaan moet ek eers daai loadsensor,stripe en miskien het dit vas geroes of iets, ek het gedink omdat ek dit gelig het, het die problem ontstaan ,maar as ek reg kan onthou was ek Laas Vanaf Koekenaap, Groenrivier, Hondeklipbaai tot Springbok en omgewing en dit was nie die geval dat ek dit so opvallend was nie, maar dankie vir die specs sal dit toepas as ek dit klaar oorgedoen het.
Thanks.