Hi is daar enige iemand wat vir my n diagram het vd vacuum pypies vd pomp na die 4 solenoids onder die battery. Het voertuig gekoop en die halfte is af of uitgetrek.
Groot asb
Dankie
André Opperman
Watter model en engine?
- Kurt
2014 Pajero SWB 3.2 GLS | EFS Suspension | Stofpad Bashplates
2008 Pajero LWB 3.2 GLS (Sold @ 243,000km)
2014 Pajero SWB 3.2 GLS | EFS Suspension | Stofpad Bashplates
2008 Pajero LWB 3.2 GLS (Sold @ 243,000km)
2002 Pajero 3.2 Short wheel base. Het 4 solenoids.
Baie dankie
Andre
Baie dankie
Andre
Hi as daar enige iemand is wat op soek is na die engine vacuum pypies solenoid
diagram stuur my n epos en ek stuur vir jou n tekening. Het n tekening gemaak en die pypies toe op hulle regte plekke gesit en sy loop nou soos n droom.
My epos is : aropperman6@ gmail.com
Pajero groete
André

My epos is : aropperman6@ gmail.com
Pajero groete
André
Hi AndreAndre Opperman wrote: ↑Mon Jun 03, 2019 10:45 pm Hi as daar enige iemand is wat op soek is na die engine vacuum pypies solenoiddiagram stuur my n epos en ek stuur vir jou n tekening. Het n tekening gemaak en die pypies toe op hulle regte plekke gesit en sy loop nou soos n droom.
My epos is : aropperman6@ gmail.com
Pajero groete
André
Ek het vir jou n epos gestuur.
Groete
Pierre